
Graad 7 SW - Geskiedenis Kwartaal 4 Opsommings - Oxford Handboek
PDF Formaat
Slegs in Afrikaans beskikbaar
Sluit in opsommings vir:
Module 8: Samewerking en Konflik op die grense van die Kaapkolonie in die vroee 19de eeu. (bl. 141-162)
Eenheid 1: Nedersetting (bl. 142-144)
Eenheid 2: Die Oostelike grans van Europese Nedersetting (bl. 145-152)
Eenheid 3: Die Noordelike Grens van Europese Nedersetting (bl. 153-160)